Woorde is magtig! Woorde kan ander bemoedig en versterk, gewonde harte genees, God eer en Hom verheug. Woorde kan ook vernietigend wees. 'n Onbeheerste tong kan groot pyn en verwarring veroorsaak, lewens vernietig en God se hart bedroef. Die goeie nuus is ... God se genade en Sy Gees kan ons tonge transformeer. In hierdie vierweek-Bybelstudie deur Nancy DeMoss Wolgemuth, sal jy die verband tussen jou hart en jou woorde ontdek. Jy sal uitgedaag word om jou hart te ondersoek en die gevolge van jou woorde te oorweeg. Jy sal, deur die Woord van God, praktiese insig kry oor hoe om jou tong te beheer. Die Krag van Woorde sal jou help om jou tong te gebruik om God te eer en tot seën vir ander te wees.
Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …