Nancy DeMoss Wolgemuth
Stap saam met Nancy DeMoss Wolgemuth as sy haar tien mees gereelde persoonlike hartsversugtinge aan die Here met ons deel. Elke dag sluit in: gedagtes van Nancy, verwante Skrifgedeeltes, 'n aanbiddingslied, aanhalings van ander en persoonlike vrae.