Gaan direk na tuisblad

Mary A Kassian, Nancy DeMoss Wolgemuth

Vreugdevol Vrou - R200God se plan vir jou om waarlik vreugdevol vrou te wees is absoluut asemrowend!

Duisende vroue sien af van die wêreld se idee van vrouwees en maak 'n heel nuwe ingesteldheid hul eie. Kom vind uit hoekom. Kom soek saam met 'n groepie vriendinne na die hart van ware man- en vrouwees, en ontdek die skoonheid, vreugde en vervulling van wie God jou gemaak het om te wees. In hierdie Bybelstudie oor 8 weke sal jy ontdek: * God het manwees en vrouwees geskep om Hom te verheerlik. * God het mans geskep as 'n beeld van die verhouding van Christus met die kerk, en dit het deurslaggewende implikasies vir die verhouding tussen man en vrou. * God het vroue geskep as 'n beeld van die verhouding van die kerk met Christus, en dit het deurslaggewende implikasies vir die verhouding tussen man en vrou. * Satan se versoeking en Eva en Adam se sonde het die oorspronklike skoonheid van die verhouding tussen man en vrou geskend. * Ons samelewing verkondig 'n model van vrouwees wat radikaal van God se ontwerp verskil. * Wanneer jy God se ontwerp aanvaar, sal Hy jou vrouwees omskep in iets pragtigs. * Jy kan deel word van 'n groep vroue wat hulle lewe doelbewus en doelgerig volgens God se ontwerp leef. As jy moeg is vir die wêreld se goedkoop namaaksels is hierdie Bybelstudie met sy Skrifgebaseerde lering en insig uit God se Woord vir jou!

About the Author

Mary A Kassian

In addition to being a frequent contributor on Revive Our Hearts podcasts and at True Woman conferences, Mary Kassian is an award-winning author and internationally renowned speaker. She has written more than a dozen books and Bible studies including True … read more …

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …