Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

‘n Vrou het onlangs vir my vertel, vir die eerste twee jaar van hulle huwelik het sy gedink dit is haar man se plig om haar gelukkig te maak. Terwyl hy weer gedink het dat dit haar plig is om hom gelukkig te maak - en dit het nie gewerk nie.”

Mense wat net trou om geluk te vind, gaan verseker terleur gestel word. Hulle vind byna nooit dit wat hulle gedink het hulle gaan kry nie. Dit is omdat die hoof doel in ‘n huwelik nie is om geluk te vind nie, maar om God te verheerlik.

Mense kan jou gelukkig kan maak, maar daar is ‘n diep bevredigende vreugde wat ons net in Christus kan vind. Wanneer jy na God toe gaan om jou heel diepste behoeftes te bevredig, kry jy by God die krag wat nodig is om deur jou huwelik, Hom te verheerlik.

1 Korintiërs 10:31 “Wat julle ook al eet of drink, of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.”

Wanneer dit jou fokus is, sal jy gelukkige tye beleef en ook die vermoë hê om getrou te bly in moeilike seisoene. Kyk jy na Christus om jou diepste behoeftes te bevredig?

Seëngroete van ROHSA

Sleutelwoorde:

 

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …