Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Ek is glad nie ‘n kenner in die konstruksieveld nie, maar ek verstaan ​​dat 'n gebou niks werd is sonder 'n stewige fondasie nie. Ervare bouers leer ons dat die belangrikste steen in die fondasie die hoeksteen is. Dit bepaal die koers vir die hele projek.

In die Bybel is een van Jesus se beskrywende name “die Hoof Hoeksteen”. Die messiaanse Psalm 118 het van Jesus geprofeteer: Vers 18 "Die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword. Van die Here het dit gekom; dit is 'n wonder in ons oë!" Die apostel Petrus noem Jesus " die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is, maar deur God vir die ereplek uitverkies is."

Is “Jesus die Hoeksteen” kosbaar vir jou? Is Hy jou soliede rots, jou fondasie, die raamwerk wat die koers vir jou lewe bepaal? Of bou jy jou lewe op iets wat gedoem is om te verkrummel?

Seëngroete van ROHSA

Sleutelwoorde:

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …