Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Ons werksplek bied ons ‘n wonderlike geleentheid om te beoefen wat heiligheid is en om afgesonder vir God te wees. Jou werksplek is dalk in en om jou huis, of dalk werk jy vanuit jou huis uit, of dalk is jou werksplek weg van jou huis af.

Sien jy die geleenthede raak om jou werk volgens God se standaarde uit te voer?
Is God jou werkgewer, is Hy die baas vir wie jy jou werk doen?
Is jy pligsgetrou in jou werk? Hou jy by jou woord en handel jy jou werk af na die beste van jou vermoë?
Gebruik jy jou werkstyd en internet vir jou eie sosiale media?
Waarvoor werk jy? Dalk vir erkenning, probeer jy mense beindruk?
Is jy konsekwent regverdig? Hanteer jy mense soos God jou hanteer?

Kolossense 3:23 “Wat julle ook al doen, werk met geesdrif, soos vir die Here, en nie soos vir mense nie, in die wete dat julle 'n erfdeel as beloning van die Here sal ontvang; want julle staan in diens van die Here Christus.”

Seëngroete van ROH SA

Sleutel woorde:

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …