Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Waaraan dink jy dadelik, as ek die woorde “heiligheid van mense” sê?

  • Iemand wat onnatuurlik, preuts en anders as almal optree.
  • Veroordelende houdings.
  • 'n Vervelige mens wat baie reëls nakom.

In Efesiërs 4 sê die apostel Paulus: “Leef ’n lewe wat pas by die waardigheid van die roeping waarmee julle geroep is. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle julle daarop toelê om die eenheidsband te bewaar wat die Gees bewerk het.”

Ons is na 'n verhouding geroep, wat ons wil afsonder vir Hom. God se liefde inspireer ons om sonde te verwerp en om ons diepste bevrediging in Hom te vind.

Is daar iets wat met jou verhouding met God inmeng? Indien wel, sou jy jou bekeer, jouself daarvan weg keer en dit regstel? Kom ons leef op 'n manier wat ons liefde vir Hom weerspieël.

Seëngroete van ROHSA

Sleutelwoorde:

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …