Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Wanneer ons heiligheid najaag soos God dit bedoel, weet ons dit beteken dat ons nie mag steel nie. Dadelik skakel jou aandag af, want jy steel mos nie.

Luister fyn en beoordeel self jou graad van eerlikheid:

Het jy al iets geleen, sonder om dit terug te gee… Hoeveel geleende boeke staan op jou boekrak?

Werk jy elke dag voluit vir ‘n volle dag se salaris?

Hoe eerlik is jy met jou belasting opgawes? Of met die eise wat jy vir privaat uitgawes by die werk indien?

Het jy ooit die liefde van iemand anders se maat gesteel?

Effesiërs 4 vanaf vers 27: “en gee aan die duiwel geen plek nie. Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het… en bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.

Seëngroete van ROHSA

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …