Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Is jy iemand wat trots is of gebroke? Jou verhoudings kan jou nogal die ware antwoord uitwys. 

Trotse mense vind dit moeilik om hulle geestelike behoeftes met ander te bespreek. Terwyl gebroke mense bereid is om oop en eerlik daaroor te wees, wanneer God dit van hulle vra.

Trotse mense blameer vinnig iemand anders, terwyl gebroke mense hulle persoonlike verantwoordelikheid aanvaar. 

Trotse mense is dadelik op die verdediging wanneer hulle foute aan die lig kom. Gebroke mense aanvaar die teregwysing in nederigheid. 

Spreuke 1:7 “Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.”

Hoe voel jou hart nou, is jy omgekrap deur hierdie stellings? Trots teenoor gebrokenheid.

Seëngroete van ROHSA


 

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …