My graad twee Juffrou het 'n groot rol gespeel om my geestelike fondasie te vorm.

As ek nou terug dink amper 50 jaar later is die versies wat sy vir ons geleer het net so relevant soos die dag toe ons dit moes leer.