In hierdie besonderse nuwejaarsboodskap, sing Retha vir ons ‘n lied wat haar diep geraak het toe sy dit die eerste keer gehoor het.

Retha vra dat ons mooi na die woorde sal luister terwyl sy sing en dat ons dit moet oorweeg om dit ook ons gebed vir die jaar te maak.