Ps. 107 leer ons van wie God is. Dit vertel van vier gebeurtenisse in die geskiedenis van Israel.
Telkens het die volk na God geroep en elke keer het God na hulle geluister, ongeag hulle omstandighede of aandeel in hul ellende. God sê: “Ek luister na jou as jy met jou hele hart na My roep.”