In hierdie week se Lewensaadjie deel Retha ‘n stukkie persoonlike getuienis. Wat is die kop (“header”), voetskrif (“footer”) en watermerk wat op elke bladsy van haar lewe verskyn?
Hoe kan ook jy hoop, vreugde en vrede ervaar te midde van krisisse? Wat is jou “header”, “footer” en watermerk?