In hierdie Lewensaadjie vra Retha vrae soos: Watter lewenssituasies hanteer jy altyd verkeerd? Wat is jou Egipte waarheen jy altyd wil terugkeer as dinge moeilik raak?