Die vraag wat ondersoek word, is hoe ons dit wat covid ons geleer het van fisiese beskerming kan toepas op ons geestelike veiligheid.

In Ef 4:27 staan daar dat ons nie die duiwel vatkans moet gee nie en in 1 Pet. 5:8,9 word die duiwel as ‘n brullende leeu wat ons wil verslind voorgestel.

Retha verduidelik aan die hand van voorbeelde uit haar eie lewe uit wat die Woord ons leer van geestelike veiligheid.