My ma het tot vandag toe nog ‘n invloed op my lewe.
Ek het by haar geleer om tevrede te wees, tevrede met wat ek het en met wie ek is en veral van die vreugde van eenvoud.