Die manier waarop ons reis en hoe ons Bybel lees word met mekaar vergelyk.
Watter tipe Bybelleser is jy? Die een wat jaag van punt A na punt B, die een wat altyd na dieselfde bestemming gaan of die een wat ‘n “road trip” van Bybellees maak?