Retha deel haar persoonlike reis met ‘n karavaan deur die Bybel.

Alles wat sy gedoen het, ook in haar geestelike lewe, het rondom haar siekte, sensoriese epilepsie gedraai. Wie of wat is jou karavaan wat jy oral saamsleep?

Lees jy ook die Woord deur die bril van jou karavaan? Haak bietjie af, want die Here wil ‘n verhouding met jou hê.