Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Dink bietjie hieroor, ons spandeer eintlik baie tyd daaraan om ons lewens te ondersoek.

Na ete maak ons seker ons grimering is nog reg, ons klim gereeld op die skaal om te sien of ons dalk ‘n kilogram verloor het. Sommige gesinne het selfs ‘n weeklikse begrotingsaand, om seker te maak dat hulle bankrekening balanseer.

Wanneer laas het jy jou geestelike lewe so geëvalueer?

Is die Bybel vir jou ‘n spieël wat vir jou areas in jou lewe uitwys wat verandering nodig het? Meet jy jou geestelike groei? Is jy vandag meer soos Jesus as wat jy ‘n jaar gelede was?

Om ons gesondheid en finansies dop te hou is wel baie belangrik. Maar daar is niks belangriker as was die Psalm skrywer in Psalm 139 sê: “Here, U ondersoek my en U ken my. U is die een wat my sit en opstaan ken; U verstaan van ver af wat ek in gedagte het. My omswerwinge en waar ek rus – U het dit afgemeet; al my paaie is aan U bekend. Ja, daar is nog nie 'n woord op my tong nie, kyk, dan ken U, Here, dit volledig! Van agter en van voor omsluit U my; U plaas u handpalms op my…. vers 23 Ondersoek my, o God, en ken my hart.”

Seëngroete van ROHSA

Sleutelwoorde: Geestelike Groei

Browse Past Episodes By

About the Hosts

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …