Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Een van die wonderlikste maniere waarop God Homself aan ons openbaar, is deur die name wat Sy karakter aan ons openbaar in die Bybel.

Jehovah Nissi—Hy is ons oorwinning, my banier, die vehewe een, my wonderwerk.
Eksodus 17:15,16; Johannes 12:32; 1 Korintiërs 15:57; Galasiërs 3:13

Jehovah Rapha—die God wat genees.
Eksodus 15:26; Jesaja 53:5; 1 Petrus 2:24; Psalm 107:20

Spreuke 18:10 "n Sterk toring is die Naam van die Here; die regverdige hardloop dit binne, en is onbereikbaar."
El Shaddai—Almagtige God.
Wanneer ek oorweldig, verward en uitgeput raak, het ek 'n veilige plek nodig waar ek kan hardloop en beskerm word. Ek het die Naam van die Here nodig.

Jehovah Jireh—die Here wat daarna sal omsien en voorsien.
Genesis 22:8,13-14; Romeine 8:32; 2 Korintiërs 9:8; Filipense 4:19
Wie of wat jy ook al in die gesig staar, of dit 'n gejaagde skedule, moeilike huwelik, of 'n eensame woonstel is - jy het 'n veilige plek nodig.

Jehovah Shalom—God ons vrede.
Rigters 6:22-24; 1 Thessalonisense 5:23; 2 Thessalonisense 3:16; Effesiërs 2:14; Jesaja 9:6

Wanneer jy oorweldig of moedeloos voel, hardloop na die naam van die Here en wees veilig.

Emmanuel—God met ons.

Seëngroete van ROHSA

Sleutelwoorde:

 

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …