With Retha de Villiers
Hierdie is die vierde van agt sessies in die Bybelstudiereeks oor Ps. 107 - God se goedheid in tye van swaarkry.
In die sessie sien ons hoe belangrik die regte gesindheid is as ons na God roep.
Jesus se gesindheid teenoor Sy Vader is vir ons ‘n goeie voorbeeld hiervan.