With Retha de Villiers
Die tweede sessie in die reeks van agt oor Psalm 107, bied ‘n oorsig oor veral die tweede helfte van die Psalm.
In v. 33- 42 word die Here se Almag en Soewereiniteit beskryf aan die hand van Sy beheer oor die natuur en mense.
Dis asof die Psalmskrywer die mense wat in v. 4-32 na God roep, daarop wys dat die God na wie hulle roep, in staat is om hulle te red.