With Retha de Villiers
Hierdie is die derde van agt sessies in die Bybelstudiereeks oor Ps. 107 - God se goedheid in tye van swaarkry.
In die sessie sien ons hoe die evangelie verduidelik word aan die hand van drie woorde wat God se reddingsdade beskryf.
Die pad van geestelike groei word ook beskryf aan die hand van die opdragte wat elke groep ontvang nadat hulle gered is.