With Retha de Villiers
Hierdie is die voorlaaste sessie in die Bybelstudiereeks oor Ps. 107 - God se goedheid in tye van swaarkry.
In Ps. 107:17- 19 sien ons dat ons eie dwase besluite kan lei tot ellende en swaarkry.
In die studie kyk ons na Salomo se praktiese raad oor hoe om nie dwase besluite te neem nie.