With Jackie Arndt
In hierdie sessie word bespreek hoe Ragab tot geloof kom. Die uitwerking van geloof vind op onwaarskynlike plekke, en met onwaarskynlike mense plaas.
En soos geloof begin posvat, sien ons God se hand van voorsiening aan die werk.