In hierdie sessie word spesifiek bespreek wat die verdere uitwerking van ware geloof is, naamlik gasvryheid sowel as die intree vir ons familie en verlore mense.
Ons beskouing van God word ook deur ware geloof beinvloed en bepaal lewenskeuses en besluite.