With Jackie Arndt
In die laaste sessie van Ragab raak ons gehoorsaamheid aan, wat oorgaan in aksie - want ware geloof sonder dade is dood.
Ons sluit die sessie af met ‘n bespreking oor Jesus se geslagsregister en hoe gehoorsaamheid groot seën vir ons nageslag inhou.