Ragel se kinderloosheid en Lea se stryd om haar man se guns te wen veroorsaak dat die twee sussies in stryd met mekaar lewe.
Ten spyte hiervan gebruik God hulle om Sy nasie te bou. In hierdie studie leer ons van God se genade ook vir ons as sondaar mense en hoe Hy ook die kinders van gebroke, sondaar ouers gebruik.