With Retha de Villiers
Rebekka word dikwels gesien as die vrou wat haar een seun voorgetrek het en haar man bedrieg het.
In hierdie studie sien ons wat agter haar optrede sit en ons sien ook die baie ooreenkomste tussen Rebekka en haar skoonma Sara se lewens.