With Retha de Villiers
God kies vir hom ‘n volk waardeur Hy homself aan die mensdom kan openbaar sodat hulle kan sien wie Hy is en hoe Hy met mense werk.
Ons hoof fokus in die studie is om te kyk wat ons van God kan leer uit die manier hoe Hy met Sy volk omgaan.
In vandag se studie begin ons kyk na die lewe van Sara