With Retha de Villiers
As ons na Sara, Rebekka, Ragel en Lea kyk kan ons baie maklik hulle foute raaksien, maar dit is glad nie so maklik om ons eie foute raak te sien nie.
In die studie praat Retha oor self-reverdiging en self-bejammering en vra: “Is jy bereid om self, eerlik in die spieël te kyk”