With Marisa Badenhorst
Jesus het ‘n baie intensionele afspraak met ‘n Samaritaanse vrou by die put.
Die verhaal bemoedig ons dat Hy ongeag van ons herkoms, kultuur, omstandighede of verlede, met ons bemoeienis maak om ons na Hom persoonlik toe te trek.
Hy maak van elke “niemand” ‘n "iemand”.