With Marisa Badenhorst
Jesus laat ‘n onbekende naamlose vrou nie net ongesiens in ‘n skare verdwyn nie.
Hy staan by haar stil om haar fisies te genees en haar in vryheid en vrede te laat gaan. Hy laat haar as verwerpte behoort.
Hy is die God wat ook my en jou raaksien om ons lewens vir altyd te verander.