With Marisa Badenhorst
Jesus laat ‘n vrou wat as sondige vrou geken word, toe om haar ekstreme dade van dankbaarheid en liefde aan Hom te bewys.
Deur hierdie verhaal wys Hy dat die pad na Sy voete altyd oop is.
Deur die verhaal sien ons hoe Jesus ons harte deurgrond en hoe Hy ‘n nederige, berouvolle hart eer.