With Retha de Villiers
Sessie 2/3: In die eerste studie in die reeks het ons gekyk na die inhoud van seën soos ons dit in die Ou Testament sien. In Sessie 2 kyk ons na die voorwaarde van seën en ook hoe Kain seën misgeloop het.