With Retha de Villiers
Sessie 3/3: Wat bedoel jy as jy vir iemand sê: Geseënde Kersfees of geseënde verjaarsdag?
In hierdie studie sien ons hoe ons vir iemand ‘n seënwens kan gee met ‘n baie spesiale betekenis.