With Retha de Villiers
Sessie 1/3: Om te probeer verstaan wat ‘n seënwens is, kyk ons in die eerste sessie na wat die inhoud van verskillende seëninge in Genesis is.
Ons sien dat daar ‘n duidelike patroon wat herhaal word is.