Hierdie is Seeking Him, deur Nancy deMoss Wolgemuth.
Wanneer ek met iemand gesels wat ontmoedig of terneergedruk voel, vra ek hulle soms of hulle dalk Skrifgedeeltes memoriseer. Ek bedoel nie dit is ‘n geheime formule om al jou probleme te laat verdwyn nie. Om God se Woord te memoriseer het die vermoë om jou perspektief te verander, ongeag van wat jou probleem op daardie stadium is.
Effesiërs 4:32 “Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar”.
Psalm 136:1 “Prys die Here, want Hy is goed! Aan Sy liefde is geen einde nie.”
Indien jy nog nooit voorheen Skrif memoriseer het nie, begin klein met ‘n vers of 2 per week. Ek is oortuig daarvan dat jy sal ervaar dat God se Woord jou manier van dink sal begin beinvloed.
Spreuke 3:5 “ Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staat maak op jou eie insigte nie.”
Seëngroete van ROHSA
Sleutelwoorde: