Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Maria, die moeder van Jesus, het geweet dat God soewerein is. In haar loflied aan God het sy gesê: “Sy ontferming strek van geslag tot geslag oor almal wat Hom eer. Sy kragtige arm doen geweldige dinge! Hy verstrooi die trotse en hooghartige mense! Hy het prinse onttroon en nederiges verhef.” (Lukas 1:50-52)

Maria haarself, het op die drumpel gestaan om God se soewereiniteit te aanskou. Sy was van die klein dorpie Galilea, maar God het gebeure en die bevel van Caesar Augustus georkestreer - Jesus is in Betlehem gebore, net soos God voorspel het.

Wanneer jy voel asof jou situasie buite beheer is, onthou die kontras tussen Caesar, die magtigste leier in die wêreld, teenoor Maria en Josef, twee dood gewone nederige siele. En tweedens, dan maak jy soos Maria gemaak het, jy wag. Dit sal nie lank duur voordat jy die almag van God sien nie ... en hoe Hy “die geringstes” verhoog!

Seëngroete van ROHSA

Sleutel woorde: 

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …