Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

“Jy is bo alle ander vroue deur God geseën, en jou kind is geseënd. Wat ’n eer is dit dat die ma van my Here my besoek! Toe jy ingekom en my gegroet het, het my kindjie van vreugde beweeg die oomblik toe ek jou stem hoor!” Lukas 1:43-44

Ons almal weet uit ervaring, dat die Kerstyd kan verander in 'n warrelwind van baie kosse wat gemaak moet word en geskenke wat gekoop word.
Daarom moet ons mediteer oor hierdie vers uit Lukas 1. Waar 'n klein ongebore babatjie “van vreugde opgespring het” toe hy homself naby ”God in sy vlees” bevind het.

Waarom vreugde? Wel, oor dit wat God gedoen het, om die verlossing van Sy mense te bewerkstellig. Wanhoop is in hoop verander! Die groot en glorieryke God van die heelal, het as 'n mens na die aarde gekom!

Hier is die vraag aan jou: “Hoe kan jy hierdie Kersfees 'n seisoen van groter verwondering, aanbidding en vreugde maak?”

 

Seëngroete van ROHSA

Sleutel woorde: Kersfees

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …