Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Sagaria profeteer verder: “Geseënd is die God van Yisra’el, wat Sy volk besoek en hulle losgekoop het en ’n horing van bevryding vir ons opgewek het in die huis van Dawid. Sy dienskneg, net soos Hy gesê het deur die mond van Sy afgesonderde profete van ouds af.” Lukas 1:68-70

In Ou Testamentiese tye is die horings van wilde diere dikwels in gevegte gebruik - nie net as blaas instrumente nie, maar ook soos swaarde om mee aan te val en te verdedig. Toe Sagaria dus geprofeteer het oor die “horing van verlossing” wat God opgerig het, het hy verklaar wat hierdie klein babatjie in die krip in die wêreld sou doen - en dit was om ons aartsvyand te verslaan.

Jesus Christus is 'n magtige Verlosser en Koning – presies wat ons nodig het. Want sonde het krag en die satan is magtig. Maar niks en niemand in hierdie wêreld kan Jesus Christus verslaan nie. Ons Almagtige God, was ook daardie klein babatjie in die krip.

Seëngroete van ROH SA

Sleutel woorde: 

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …