Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

In en van die eerste Kersliedere wat in Lukas 1 gevind word, seën die ouer Elizabeth die jong swanger Maria met hierdie woorde:

“Jy is geseënd omdat jy vertrou het dat die Here sal doen wat Hy gesê het.” Lukas 1:45

Dink mooi daaroor. Maria was in ’n bitter moeilike situasie. Sy het geen manier gehad om te bewys dat sy nie immoreel was nie. Sy kon selfs daarvoor gestenig word. Deur haar aan God se doel oor te gee, het sy eintlik gesê: “Ek is bereid om my lewe op te gee om te doen wat God vir my sê.”

Vir hierdie jong vrou, het Elizabeth gesê dat God haar met volle tevredenheid in Hom sou seën, omdat sy Sy woord geglo het. Dink jy Maria het nodig gehad om dit te hoor? Ek dink verseker so!

En so het ons ook nodig om dit te hoor... want vreugde en seën, tevredenheid en volheid, kom van jou geloof in wat God vir jou gesê het.

Seëngroete van ROHSA

Sleutel woorde: Kersfees, Gehoorsaamheid

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …