Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Om onsself aan God se wil oor te gee, sluit ook in om ons verhoudings oor te gee. Ek het een keer met 'n sendeling gepraat wat al baie geleer het om oor te gee.

Een van Shannon se gebede was: “Here, ek sukkel genoeg om 'n kêrel hier in die Verenigde State te kry! Wat gaan ek doen wanneer ek oorsee kom? Ek wonder as mens 'ja' sê hiervoor, jy dalk 'ja' sê vir 'n leeftyd sonder ‘n lewensmaat. Dit is regtig nie waarvoor ek my lewe lank al droom nie.”

Wanneer ons God meer lief het as enig iemand anders, bevry dit ons om Hom in elke verhouding te verheerlik.

En so moes die Here haar leer: “Nee, Shannon. Om in My wil en in bediening te leef, gaan die mees vervullende en oorvloedige lewe wees wat jy kan hê.”

Het jy al jou verhoudings ten volle aan die Here oorgegee? Vra God om jou na die plek te bring waar jy kan sê: “Wie het ek in die hemel behalwe U? Daar is niemand op aarde wat ek begeer behalwe U nie. U is werklik genoeg.”

Seëngroete van ROHSA


Sleutelwoorde:

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …