Seeking Him Afrikaans Podcast

Poster image

Hierdie is Seeking Him, deur Nancy DeMoss Wolgemuth.

Is jy ‘n eerlike persoon? Wees nou eerlik.

Het jy al vir ‘n kollega gevra om namens jou uit te teken by die werk, sodat jy vroeër kan wegglip vir ‘n afspraak? 

Is jy besig om iemand oor ‘n saak om die bos te lei? Soos die vrou wat haar vriendin gevra het om vir haar man te jok oor waar sy heeldag was, sodat hy nie weet waarmee sy eintlik mee besig was nie? 

Dalk probeer jy ‘n beter indruk van jouself skep as wat die eerlike waarheid is. So kan iemand ‘n voertuig koop wat hulle nie kan bekostig nie, bloot om ander te beindruk.

Is jy dalk meer bekommerd oor ander se opinie oor jou, as wat God van jou weet? Ons kan byvoorbeeld vir iemand vertel van die getroue bybelstudie wat ons elke dag doen om ‘n sekere indruk te laat. 

Onthou wat Paulus in Effesiërs 4:25 gesê het: “Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam.”

Seëngroete van ROHSA

Kernwoorde: Woorde, Die tong

Browse Past Episodes By

About the Host

Nancy DeMoss Wolgemuth

Nancy DeMoss Wolgemuth is the founder and lead Bible teacher for Revive Our Hearts, a ministry dedicated to calling women to freedom, fullness, and fruitfulness in Christ. Nancy's love for Christ and passion for His Word are evident through … read more …